Hermitage | |
Die Hermitage
| |
Plek | Sint Petersburg |
---|---|
Land | Rusland |
Openingsjaar | 1764 |
Tipe museum | Kuns- en kultuurhistoriese museum |
Webtuiste | www.hermitagemuseum.org |
Die Hermitage in Sint Petersburg is een van die grootste en omvangrykste kuns-en kultuurhistoriese museums in die wêreld. Daar is takke in Amsterdam, Londen, Las Vegas en Ferrara in Italië. Die Hermitage hou die Guinness-wêreldrekord as die plek met die grootste versameling skilderye.[1]